Wiki

Saamwerk.Joburg_4.png

Wiki

Navrae

Wys alles Verklein alles
  • Wie kontak ek indien ek verlang na meer inligting?

    Kontak gerus Saamwerk.Joburg vir verdere navrae by .

    Jou epos behoort binne een tot twee werksdae beantwoord te wees.

    Besoeke  1


Ons Borge (W1)

Ondersteun ons borge (W2)

Publiseer plasings in 'n japtrap

 

1

Klik op “Inteken” regs bo op die tuisblad, registreer en voltooi jou besonderhede. Ons sal ‘n epos aan jou stuur om jou profiel te bevestig. Volg die hiperskakel om die registrasie te voltooi en teken in!

2

Nadat jy ingeteken het is die volgende stap om jou profiel te voltooi. Gaan na die “Gemeenskap en Gebeure” menu item om jou profiel op te dateer. Nou is jy gereed om projekte of byeenkomste te soek of skep.

3

Keer terug na die tuisblad en kies een van die vele kategorieë. Soek waarna jy verlang of skep ‘n plasing deur op “+Voeg nuwe Plasing hier in” te klik. Voltooi die nodige besonderhede en handig jou plasing in. Voila!
 



Meer oor ons

Saamwerk.Joburg is ‘n Afrikaanse Kerk- en Dienstegids wat jou help om by gemeenskapsprojekte- en dienste betrokke te raak asook jou eie te bemark.

Neem kennis dat ons slegs dienste en projekte ter bevordering van die gemeenskap toelaat. Ander dienste is welkom om betaalde advertensies te plaas.

Facebook QRC

Like My Facebook Saamwerk.Joburg