Wiki

Saamwerk.Joburg_4.png

Wiki

Registrasie

Wys alles Verklein alles
  • Hoe om te registreer

    1. Klik op “Inteken” regs bo op die tuisblad.
    2. Kies “klik hier om te registreer”.
    3. Voltooi jou besonderhede en klik op “Registreer”.
    4. Volg die hiperskakel wat in jou epos verskyn om jou registrasie te aktiveer.
    5. Keer terug na die tuisblad en teken in met jou gebruikersnaam en wagwoord.
    6. Jy is suksesvol geregistreer.

    Besoeke  0
  • Ek het my wagwoord of gebruikersnaam vergeet

    1. Klik op “Inteken” regs bo op die tuisblad.
    2. Klik op “Forgot your password? of “Forgot your username?” soos van toepassing.
    3. Vul jou epos adres in en handig dit in.
    4. Ons sal ‘n epos aan jou stuur waarna jy die hiperskakel volg om jou wagwoord te wysig.

    Besoeke  5


Ons Borge (W1)

Ondersteun ons borge (W2)

Publiseer plasings in 'n japtrap

 

1

Klik op “Inteken” regs bo op die tuisblad, registreer en voltooi jou besonderhede. Ons sal ‘n epos aan jou stuur om jou profiel te bevestig. Volg die hiperskakel om die registrasie te voltooi en teken in!

2

Nadat jy ingeteken het is die volgende stap om jou profiel te voltooi. Gaan na die “Gemeenskap en Gebeure” menu item om jou profiel op te dateer. Nou is jy gereed om projekte of byeenkomste te soek of skep.

3

Keer terug na die tuisblad en kies een van die vele kategorieë. Soek waarna jy verlang of skep ‘n plasing deur op “+Voeg nuwe Plasing hier in” te klik. Voltooi die nodige besonderhede en handig jou plasing in. Voila!
 



Meer oor ons

Saamwerk.Joburg is ‘n Afrikaanse Kerk- en Dienstegids wat jou help om by gemeenskapsprojekte- en dienste betrokke te raak asook jou eie te bemark.

Neem kennis dat ons slegs dienste en projekte ter bevordering van die gemeenskap toelaat. Ander dienste is welkom om betaalde advertensies te plaas.

Facebook QRC

Like My Facebook Saamwerk.Joburg