Tilrae Road 27, Ridgeway
Dit is ‘n algemeen aanvaarde feit dat die lewensduur van senior burgers vanwee goeie versorging en beter gesondheidsdienste heelwat verleng het. Vir baie beteken uittree ‘n welkome rustyd, ‘n tyd van ontdekkings en geleenthede. Vir ander is dit dikwe ...
1
2
3
Saamwerk.Joburg is ‘n Afrikaanse Kerk- en Dienstegids wat jou help om by gemeenskapsprojekte- en dienste betrokke te raak asook jou eie te bemark.
Neem kennis dat ons slegs dienste en projekte ter bevordering van die gemeenskap toelaat. Ander dienste is welkom om betaalde advertensies te plaas.