Dit is soms moeilik om uit te reik na ander mense of selfs om hulp te vra. Saam help ons jou van punt A na punt B.
1
2
3
Saamwerk.Joburg is ‘n Afrikaanse Kerk- en Dienstegids wat jou help om by gemeenskapsprojekte- en dienste betrokke te raak asook jou eie te bemark.
Neem kennis dat ons slegs dienste en projekte ter bevordering van die gemeenskap toelaat. Ander dienste is welkom om betaalde advertensies te plaas.