Dit is soveel pret om nuwe mense te ontmoet, saam te speel en werk. Van kindersorg tot sosiale geleenthede, adverteer of soek waarna jy verlang.
1
2
3
Saamwerk.Joburg is ‘n Afrikaanse Kerk- en Dienstegids wat jou help om by gemeenskapsprojekte- en dienste betrokke te raak asook jou eie te bemark.
Neem kennis dat ons slegs dienste en projekte ter bevordering van die gemeenskap toelaat. Ander dienste is welkom om betaalde advertensies te plaas.